MOSSEL BAAI NUUSFLITS - Moenie die uitsending van die Kwêla Dorp van die Jaar Makietie vanaand, 22 Oktober op Kanaal 144 misloop nie.
Mosselbaai, die Kwêla Dorp van die Jaar 2017 is vanaand die fokus van die Kwêla uitsending nadat Therese Benade en haar span onlangs die jaarlikse Sport en Rekreasiefees asook die Dorp van die Jaar Makietie bygewoon en verfilm het.
Die uitsending is van 20:00 tot 21:00.
Lees 'n vorige artikel: Dankie vir kwaliteit-feeste
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'