Liggaam op strand gevind

Generiese foto.

MOSSELBAAI NUUSFLITS - Die KwaNonqaba polisie het vroegoggend op 'n liggaam van 'n onbekende vrou op Tweede Strand, Danabaai, afgekom.
 
Geen gemene spel word vermoed nie. 
 
Enige persoon met inligting oor 'n vermiste persoon kan die polisistasie op 044 606 5600 kontak. 
 
 
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'


Your Comments
Back to Top

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a Mossel Bay Advertiser