MOSSELBAAI NUUS - Die eerste tennisspan van Laerskool Hartenbos het onlangs geskiedenis gemaak toe hulle die Reef Hudson-toernooi gewen het.
Dit is die eerste keer wat Laerskool Hartenbos as die wenners wegstap.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'