MOSSELBAAI NUUS - Nog 'n suksesvolle tennistoernooi is deur die Hartenbos-tennisklub op 28 Desember 2021 aangebied.
Verskeie ervare tennisspelers landwyd het aan die toernooi deelgeneem. 'n Verskeidenheid groot pryse is aangebied.
Die mansdubbels is deur Christi Boshoff en Louis Lategan, en die gemengde dubbels deur Hannes Swart en Maryka Badenhorst ingepalm.
Hannes Swart en Maryka Badenhorst.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'