MOSSELBAAI NUUS - Die Hartenbos-tennisklub bied weer hul gebruiklike einde van die jaar toernooie aan.
'n Snoepie en pannekoek sal tydens die toernooie beskikbaar wees. Goeie pryse sal ook te wen wees. Vooraf inskrywings kan by Anette Ferreira (083 426 6062) gedoen word.
Die toernooidatums is soos volg:
19 Desember: junior toernooi (laerskool), R30 per inskrywing
21 Desember: sosiale toernooi, R50 per inskrywing
28 Desember liga/spanspelers, R80 per inskrywing
Toernooie sal om 08:00 begin.
Alle belangstellendes word uitgenooi om 'n lekker dag se tennis te geniet en nuwe vriendte maak.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'