Gallery
MOSSELBAAI TENNISNUUS - 'n Suksesvolle tennistoernooi vir juniors is op 4 en 5 Oktober op die bane van die Mosselbaai Tennisklub gehou.
Die toernooi het onder leiding van Margaretha Swanepoel van Vredendal en Katie Müller van Mosselbaai plaasgevind.
Albei is SATA professionele vlak 4-tennisafrigters.
FOTOGALERY | Tennistoernooi vir juniors
Groot dank gaan aan die Mosselbaai Tennisklub wat so baie opkomende spelers die geleentheid gee om teen ander tot so ver as die Kaap te kan meeding.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'