MOSSELBAAI RUGBY NUUS - Die Mosselbaai munisipale rugbyspan het George getroef op Albertinia.
Hulle het met ‘n eindtelling van 42-24 as wenners uit die stryd getree het in die SWD munisipale rugby-uitdaagreeks.
Foto’s: Anton Dellemijn
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'