MOSSELBAAI NUUS - Meneer Gerrit Nel van Laerskool Hartenbos se o/9A-rugbyspan is by die skool se prysuitdeling aangewys as die span wat die beste vordering getoon het vir 2017.
Hier is die rugbyspelers (agter) Curtis Campbell, Bjorn Jonker, Hannes Schoeman, Jesse Olivier en Tristan Brown en voor is Tiaan Lemmer, Matthew Bossert, Charl Odendaal, Nathan Burrows, Adriaan Smith en mnr Gerrit Nel.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'