MOSSELBAAI NUUS - Rugbygeesdriftiges het Sondag,15 September omtrent 'n fees gehad toe spanne mekaar op Brandwag gepak het tydens die SWD-kusstreekliga se finale wedstryde.
Die Hungry Lions van Klein-Brakrivier het die Super Stars van George, 37-6 geklop.
Black Warriors van Herbertsdale het die Titans van Mosselbaai, 22/19 geklop.
Die Black Warriors wen met hulle oorwinning die Niklaas Booisen-wisseltrofee.
'n Titans-speler soek plek om deur te breek.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'