HARTENBOS NUUS - Hartenbos Rolbalklub se maandelikse borgdag-kompetisie het onlangs plaasgevind.
Die klubpresident, Ferdé de Wit, het die pryse oorhandig op Woensdag, 4 Maart.
Enigeen wat belangstel om by die klub aan te sluit, is welkom: hartenbosrolbal@gmail.com.
Nog foto's hieronder.
Ferdé de Wit, die president van Hartenbos Rolbalklub, saam met die span wat tweede gekom het: Fransie Collier, Johan Robbertse en Jacques Kotze.
Die span van André Taute, Ockie Marais en Pieter Ekkard het derde gekom.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’