HARTENBOS ROLBALNUUS - 'n Totaal van 64 klublede en 20 besoekers het verlede week aan Hartenbos-rolbalklub se maandelikse Spardag deelgeneem.
Vise-president Gert Kruger (links) het die wenners, Hennie van Loggerenberg, Annatjie Taute en Arno Brand se koopbewyse namens Hartenbos Spar aan hulle oorhandig.
'Ons bring jou die nuutste Hartenbos, Tuinroete nuus'