Gallery
MOSSELBAAI SPORTNUUS - Hartenbos-rolbalklub het verlede week hul jaarlikse viere-kompetisie aangebied.
Die kompetisie is deur Pick n Pay, Hartenbos geborg.
Fotogalery: Hartenbos-rolbal viere-kompetisie
Wenners:
Mans:
- Kobus Kriel, Charles Collen, Dixie van Rensburg en Jerome Bezuidenhout;
- Gert Kruger, Hennie Meyer, Johan Wagner en Ferdie Nel;
- Lappies Labuschagne, Frans Styger, Johan Marais en Pieter Laubscher.
Vroue:
- Hentie Claassen, Hannelie Meyer, Elsa van Tonder en Ansa de Klerk;
- Laura Wagner, Liz van Niekerk, Tish Hockney en Brenda Burger;
- Cindy Lancaster, Petro Nel, Hannetjie Fourie en Dot Joubert.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'