Gallery
MOSSELBAAI ROLBALNUUS - Hartenbos-rolbalklub het verlede week hul jaarlikse viere-kompetisie aangebied.Die kompetisie is deur Pick n Pay, Hartenbos geborg en die wenners is soos volg:
Mans:
1. Kobus Kriel, Charles Collen, Dixie van Rensburg en Jerome Bezuidenhout;
2. Gert Kruger, Hennie Meyer, Johan Wagner en Ferdie Nel;
3. Lappies Labuschagne, Frans Styger, Johan Marais en Pieter Laubscher.
Vroue:
1. Hentie Claassen, Hannelie Meyer, Elsa van Tonder en Ansa de Klerk;
2. Laura Wagner, Liz van Niekerk, Tish Hockney en Brenda Burger;
3. Cindy Lancaster, Petro Nel, Hannetjie Fourie en Dot Joubert.
Fotogalery: Viere-kompetisie by Hartenbos-rolbalklub
Hentie Claassen, Hannelie Meyer en Elsa van Tonder saam met Gert Kruger, vise-president, wat die pryse aan hierdie vroue wenspan oorhandig het. Die vierde lid van die span, Ansa de Klerk was nie teenwoordig toe die foto geneem is nie.
Gert Kruger (links), vise-president van die klub het die pryse aan die wenners van die mans oorhandig. Van links langs Kruger is Kobus Kriel, Charles Collen, Dixie van Rensburg en Jerome Bezuidenhout.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'