MOSSELBAAI ROLBALNUUS - Hennie van Loggerenberg (links) is Hartenbos-rolbalklub se 2021 mans novice-kampioen. Hier oorhandig Gert Kruger, vise-president, sy Hartenbos Pick 'n Pay-koopbewys aan hom.
Louis Visser (links bo) is die naaswenner in Hartenbos-rolbalklub se 2021 mans novice-kompetisie.
Die derde plek is deur Ferde de Witt (links onder) ingepalm.
Louis Visser (links bo) is die naaswenner in Hartenbos-rolbalklub se 2021 mans novice-kompetisie. Die derde plek is deur Ferde de Witt (links onder) ingepalm.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'