OUDTSHOORN SPORTNUUS - Geo Bruintjies, leerder van Hoërskool Oudtshoorn, het verlede Saterdag twee goue medaljes by Karate SA se ligakampioenskappe 2 in Kaapstad by die militere basis in Wynberg ingepalm.
Bruintjies is van Dysselsdorp en is ook 'n lid van die Jikkai-do-karateklub.
Hy is ook vanjaar Hoërskool Oudtshoorn se o.15- rugbykaptein.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Karoo nuus'