MOSSELBAAI NUUS - Talle atlete van die groter Mosselbaai gaan die dorp se naam die naweek hoog hou wanneer hulle in Kaapstad aan óf die Two Oceans ultramarathon óf die halfmarathon gaan deelneem.
Hulle word almal baie sterkte toegewens.
Reis veilig, geniet die wedloop en kom veilig terug na ons Ikoniese Mosselbaai.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’