MOSSELBAAI NUUS - Atletiek SWD het sy span bekend gemaak wat vanaf Woensdag, 21 Maart tot Saterdag, 24 Maart aan die SASA nasionale hoërskole se baan- en veldatletiekkampioenskappe in Potchefstroom gaan deelneem.
Die span is:
- Hanno du Plessis,
- Antonio Farmer,
- Joshua Hermanus,
- Damien Hewitt,
- Theron Human,
- Jeandré Maletta,
- Leeyam Mashego,
- Daniel Snyman,
- Johan van der Walt,
- Elwich van Wyk,
- Stephani Heenop,
- Meike Strydom,
- Simonn Swanevelder,
- Liezel van Wyk,
- Britney-Ann Meyer,
- Elme Botha,
- Carla du Plessis,
- Ancois Jordaan,
- Andrea Kommer,
- Carmien Olivier,
- Dane Prins,
- Mire Reinstorf,
- Jene Snyman,
- Nolene van Rensburg,
- Ellin Kleinsmith,
- Elné Conradie,
- Cohen Gallant,
- Janco Goosen,
- Waldo Kaptein,
- Caston Michaels,
- Tyrese Petersen,
- Zevian le Roux,
- Du-Wayne Human,
- Wesley Olivier.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'