TUINROETE | HESSEQUA SPORTNUUS - Mosselbaai se sterkmanne het op Saterdag, 17 Oktober tydens die Suid-Kaap Sterkman-kompetisie verskeie rekords verbeter.
Die kompetisie wat om 09:00 begin het, het by die Eden Fitness Centre in Voorbaai plaasgevind.
Charlie Ward het in die onder 105 kg-afdeling as die wenner weggestap.
Kelin Mills, tans Suid-Afrika se sterkste man, het die ope klas rekord met 55 kg verbeter. Die jongste rekord is nou 500 kg.
Shane Jensen het in die meestersklas vir mans bo 40 ook 'n rekord gebreek en 450 kg opgelig.
Terence Bosman en Kelin Mills.
Shane Jensen
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa nuus'