MOSSELBAAI NUUS - AfriForum het vanoggend, 30 April hulle Veg-En Bouweek, wat vir die eerste keer op Mosselbaai gehou is met ‘n sportdag by Klipheuwel op Klein-Brakrivier afgesluit.
Drawwers en fietsryers het met oorgawe aan die aktiwiteit deelgneneem.
Vryskutfotograaf vir die Mossel Bay Advertiser, Grey Stopforth het ‘n paar foto’s van die aksie geneem.
Foto's: Grey Stopforth
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'