MOSSELBAAI NUUS - Die Neill Calitz-skietklub se maandelikse skietkompetisie vind môre, Saterdag 3 September, vanaf 09:00 op die Pienaarskietbaan plaas.
Alle lede is welkom om aan die kompetisie deel te neem.
Vir enige navrae oor die klub, kontak Suzette (082 478 8090).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'