MOSSELBAAI NUUS - Suzette Herrer, die klub se nommer een skut en die enigste een wat van 'n nul voorgee af skiet het Saterdag haar naaste teenstanders, Willie Germishuys en Leonard Muller (beide 2 voorgeë) om die louere geklop.
Suzette het drie van die dissiplines gewen en ook in die ander items waaraan sy deelgeneem het, goeie plekke behaal.
Die kompetisie het in 'n baie goeie gees plaasgevind en die beste individuele prestasie van die dag was Leonard Muller se baie goeie oorwinning in die 10m.
Uitslae
Die uitslae van die skietdag was as volg:
10m: 1. Leonard Muller; 2. Suzette Herrer, Willie Germishuys en Johan Uys; 5. Johan Kemp; 6. Johanna Germishuys.
20m: 1. Johan Kemp; 2. Leonard Muller; 3. Suzette Herrer en Johanna Germishuys; 5. Chris Boshoff; 6. Ivan Maddison.
20m snelvuur: 1. Suzette Herrer; 2. Willie Germishuys; 3. Johan Kemp; 4. Leonard Muller; 5. Gert Nel; 6. Johanna Germishuys.
10m - 20m silhoeët: 1. Suzette Herrer, Leonrad Muller en Chris Boshoff; 4. Willie Germishuys; 5. Ivan Maddison en Johanna Germishuys.
20m silhoeët: 1. Suzette Herrer en Chris Boshoff; 3. Willie Germishuys, Gert Nel en Soekie Boshoff; 6. Johan Uys en Johanna Germishuys.
9mm: 1. Willie Germishuys; 2. Leonard Muller; 3. Suzette Herrer; 4. Chris Boshoff; 5. Ivan Maddison.
Spanne: 1. Leonard Muller en Johan Kemp, Willie Germishuys en Ivan Maddison; 3. Suzette Herrer en Johan Uys, Chris Boshoff en Johanna Germishuys, Gert Nel Suzette Herrer, die klub se nommer een skut en die enigste een wat van 'n nul voorgee af skiet het Saterdag haar naaste teenstanders, Willie Germishuys en Leonard Muller (beide 2 voorgeë) om die louere geklop.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'