MOSSELBAAI NUUS - Die Neill Calitz-skietklub se maandelikse skietkompetisie wat op Saterdag, 7 Mei moes plaasvind is weens reën in die wiele gery.
Die volgende skietoefening vind op Woensdag, 18 Mei vanaf 09:00 tot 12:00 plaas en die volgende skietkompetisie op Saterdag, 4 Junie.
Vir enige navrae oor die klub kan Suzette (082 478 8090) gekontak word.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'