SPORTNUUS - Die Hartenbos Rolbalklub se gewilde Spardag het op 3 Augustus plaasgevind.
Die kompetisie is gewen deur die span van Pikkie Malan, Muller Klopper, Lindi Kruger en Jan Steyn met die span van Joey Labuschagne, Roelf le Roux, Rita Nell en Dixie van Rensburg in die tweede plek.
Helene van Jaarsveldt (links), sekretaresse van Hartenbos Rolbalklub met die eersteplek-wenners: Pikkie Malan, Muller Klopper, Lindi Kruger en Jan Steyn.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’