Video
SPORT NUUS EN VIDEO'S - Honderde fietsryers het van reg-oor die land op die plaas Dwarsvlei, naby Middelburg bymekaar gekom om aan die twaalfde Ride the Karoo fietswedren deel te neem.
Die wedren strek oor drie dae en het so gewild geword dat dit deesdae oor twee naweke plaasvind om deelnemers te akkommodeer.
Fietsryers het vandag, 28 September om 07:30 in koel weer weggespring om 73 km, en 'n klim van 660 meter aan te pak.
VIDEO: Die fietsryers het vanoggend 28 September vroegdag in die pad geval.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’