MOSSELBAAI NUUS - Skuts van die Neill Calitz-skietklub kan môre, Saterdag 7 Mei, die klub se maandelikse skietkompetisie bywoon. Dit vind vanaf 09:00 tot 13:00 plaas.
Met die koerant se ter perse gaan was die weervoorspelling vir Saterdag rëen. Indien dit wel Saterdag rëen sal die byeenkoms nie plaasvind nie.
Die volgende skietoefening vind op Woensdag, 18 Mei vanaf 09:00 tot 12:00 plaas.
Vir enige navrae oor die klub kan Suzette (082 478 8090) gekontak word.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'