MOSSELBAAI NUUS - Drie leerders van Hoërskool Punt was deel van die o/15 Eden netbalspan wat onlangs in Riversdal aan die interdistrikte netbaltoernooi deelgeneem het. Die span het 'n 3de plek ten tye van die toernooi behaal.
Die ander leerders in die span is van hoërskole elders in die Wes-Kaap.
Die o/15 Eden netbalspan.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’