Gallery
MOSSELBAAI SPORTNUUS NUUS - Vista-rolbalklub op Reebok het 'n fondsinsameling gehou deur middel van 'n kermis en 'n boot sale (kattebakverkoping) die afgelope naweek.
Volgens hulle president, Rossouw von Solms, was daar altesame 17 kattebakke met goeie bywoning van die gemeenskap.
Fotogalery: Vista rolbalklub hou fondsinsameling
Om verdere gees te skep was daar 'n biertuin, teekamer en braaivleis, gevolg deur rolbalspel.
Die fondsinsameling is gevolg deur rolbalspel.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'