MOSSELBAAI NUUS - Die o/17-netbalspan van Hoërskool Punt het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap topskole-netbaltoernooi by De Kuilen in Kuilsrivier deelgeneem.
Die meisies het puik gespeel maar kon ongelukkig nie kwalifieer vir die volgende ronde nie.
Die span het egter goeie ondervinding opgedoen.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'