MOSSELBAAI NUUS - Hierdie Laerskool Park-meisies is as toerspan gekies om vandag, 10 Maart en môre, 11 Maart, aan die Langenhoven toernooi 2023 in Riversdal deel te neem en ook die Kobus Wiese rugby- en netbaltoernooi op 31 Maart tot 5 April in Paarl.
Hierdie Laerskool Park-seuns is as toerspan gekies vir die Oakdale rugbytoernooi in Riversdal, sowel as die Kobus Wiese rugby- en netbaltoernooi op 31 Maart tot 5 April in Paarl.
Agter: Marie du Plessis (afrigter), Monique Bonner, Cara Bosman, Karli-Louise Weston, Ruchka Grobler, Mieke Vos en Andrea Dynes (afrigter). Voor: Livia Gericke, Alexa Alberts, Annabell Schoevers, Chanelle Lombard en Yvonne Kempon.
Agter: Ronwen Aggent (afrigter), Drehan Coetzee, Zayden Swanich, Zack Westraadt, Franko Gouws, Xian Nortjé, Luan Augustyn, Tristan Meyer, Edward Swanepoel en Hennie Otto (afrigter). Middel: Jandré Badenhorst, Stian Theunissen, Louw Bouwer, Walter Steyn, Juann Muller, CB Strydom, Wikus Smit, Richardo van Eck en Estiaan
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'