MOSSELBAAI SPORTNUUS - Mosselbaai Sportskiet vergader op Maandag, 22 Februarie om 19:00 vir hul algemene jaarvergadering.
Alle lede en belangstellendes word genooi om die vergadering by te woon.
As gevolg van Covid-19-regulasies is daar besluit om die vergadering in digitale vorm via Zoom te hou.
Lede van die publiek wat wil inskakel, kan die sekretaresse kontak by mbsportskiet@gmail.com vir die aanlynskakel.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'