MOSSELBAAI NUUS - Jy word vriendelik uitgenooi om by die Mosselbaai Pluimbalklub aan te sluit.
Jonk en oud, nuwe lede, ou lede en bestaande lede, asook oudspelers, is welkom.
Oefeninge vind plaas om 19:00 op Dinsdag- en Donderdagaande in die saal van die Van Riebeeck Stadion.
Kontak Hanlie Alberts (082 679 5259) vir meer besonderhede.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’