MOSSEL BAY KARATE NEWS - Karate Kyousei het op 28 en 29 September aan die nasionale kampioenskap in Oudtshoorn by die De Jagers-sportgronde deelgeneem.
Die atlete het besonder goed gevaar.
Hier is die spanbestuurder, Adrian Jaftha (links), Sensei Collin Adams (middel) en die aftigter, Rozen Jaftha (heel regs) saam met die trotse groep atlete.
Die atlete het besonder goed gevaar.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'