MOSSELBAAI NUUS - Tydens 'n hengelkompetisie tussen Suid-Afrika en Namibië wat vandag in Jeffreysbaai ten einde loop, het 'n plaaslike jong seun uitstekend gevaar in die o/16-afdeling.
Die 14-jarige Walter van Rensburg en die res van sy spanmaats het uitstekend gevaar.
Lees meer oor die kranige sportman se prestasies in die Mossel Bay Advertiser van 16 Desember.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'