MOSSELBAAI ROLBALNUUS - Die 2019 gemengde pare rolbalwenners op Mosselbaai is: Joanne Meyer en Zakes Salemane saam met hul opvolgers, Marlene Johnson en Pieter Koekemoer.
Drie van die spelers is ook verbonde aan die Suid-Afrikaanse-polisie wat ook die polisie provinsiaal verteenwoordig.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'