Gallery
TUINROETE NUUS - Die afgelope naweek het atlete van Eden-driekamp die 2022/2023-driekamp seisoen met ‘n splinternuwe roete by Groot-Brakrivier afgeskop.
Volgens Lindie Lötter het 'n groot aantal atlete en ondersteuners hul opwagting gemaak en die atlete het baie positiewe terugvoering gehad oor die nuwe roete.
Die volgende byeenkoms vind plaas op 15 Januarie op die nuwe roete. Gaan loer gerus op www.edentriathlon.co.za vir meer inligting.
FOTOGALERY: Eden-driekamp die 2022/2023-driekamp seisoen
UITSLAE
Super naelren (super sprint) (400m-swem, 10km-fietsry, 2.5km-hardloop):
MANS/SEUNS:
1. Rainart Behrens - 35:46
2. Johannes Brink - 35:58
3. Ruben Marais - 37:17
VROUE/DOGTERS:
1. Karli Lötter - 35:00
2. Annabelle McEwan - 38:56
3. Mia Botha - 41:45
SPANNE:
1. Die Lodewyks - 39:02
2. Stoneys - 43:20
Naelren (sprint) (750m-swem, 20km-fietsry, 5km-hardloop):
MANS:
1. Christian Hatting - 59:03
2. Mxoleli Tabata - 1:01:14
3. Josua Voster - 1:02:19
VROUE:
1. Lomé Gouws - 1:06:53
2. Jo-Mari Smith - 1:07:04
3. Marlie Duvenhage - 1:10:44
SPANNE:
1. Slaapkouse - 1:06:31
2. Happy Dogs - 1:10:30
3. Lama Ladies - 1:30:38
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete nuus'