MOSSELBAAI NUUS - Die 11-jarige boogskutter van Laerskool Hartenbos, Clarissa Steenekamp het tussen 13 en 18 Februarie 'n silwer medalje ontvang as deel van die Suid-Afrikaanse Federasie-span wat in Gillingham, Kent, in Engeland gaan deelneem het.
Clarissa het Vrydag, 24 Februarie terug gearriveer in Suid-Afrika en Mossel Bay Advertiser gaan op Vrydag 3 Maart 'n volledige berig en video plaas oor haar ervaring in Engeland.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'