Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO'S - Wag vir die eerste atlete wat 21.1 km hardloop tydens laaste been van die Isuzu Ironman 70.3 op hoek van Church en Bland strate, Mosselbaai.
Voorlopers van die Isuzu Ironman 70.3 is besig met die laaste skof van 21.1 km.
FOTOGALERY: Isuzu Ironman 70.3 op sy laaste
Hulle het sopas die 90km fietsry op die pad na Herbertsdale voltooi.
Die eindpunt is by die Punt in Mosselbaai.
VIDEO - Alan Taylor and Eugene Doyle work on all the Ironmans (Video: Alet Engelbrecht).
VIDEO - Christopher and Christelle Adam support his brother Stuart. Dad Ian and mom Susan Adam, all from Cape Town are also cheering him on (Video: Alet Engelbrecht).
VIDEO - Laaste skof van die Isuzu Ironman 70.3 (Video: Mandie Black en Alet Engelbrecht).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'