MOSSELBAAI NUUS - Die Mosselbaai-gholklub se vrouegholfdag het verlede week in winderige omstandighede afgeslaan met warm weer wat voorgelê het.
Al was die uitslae nie goed nie het die spel in pragtige omstandighede en op 'n lieflike baan plaasgevind.
Vier vroue het elk 35 punte aangeteken.
Met 'n uittel was Gail Botha eerste, Marita Pienaar tweede, Jacqueline Ranke derde en Tracey Venter vierde. Anette Pretorius het die vyfde plek met 33 punte ingeneem.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'