Een van die spelers, Toelie Fourie, het vanaf Richardsbaai gereis om sy volmaakte gelukhou op Dolphins Creek te slaan.
Nodeloos om te noem dat dit vir hom 'n hoogtepunt aan die begin van die vakansie was.

Joe Davis oorhandig namens die Dolphins Creek-gholfklub 'n prys aan Toelie Fourie van Richardsbaai (links) met sy eerste volmaakte gelukhou op die golfbaan.