MOSSELBAAI NUUS - Die spaninskrywings vir 2018 se CANSA Relay for Life Garden Route is oop.
Die geleentheid vind plaas by die D'Almeida-sportgronde op 3 Maart 2018 vanaf 18:00-06:00.
Spanne kan inskryf teen R60 per persoon vir 'n span tussen van 10-15 persone.
Die tema is The Power of Purple.
Navrae kan gerig word aan Merle Singh (082 476 4413).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'