MOSSELBAAI NUUS - Mosselbaaier, Selwyn Losper het die afgelope naweek sy 32ste Comrades-ultramarathon voltooi.
Selwyn is 'n atleet van die Nedbank-drafklub.
Hy het die 90km in 'n tyd van 9 uur en 56 minute voltooi en 'n Bill Rowan medalje ontvang.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'