Die halfmarathon was ook die proewe vir die SAPD Nasionale Kampioenskappe, wat op 26 Augustus in Gauteng plaasvind.
Luwayne Dutsjan het die 21km in 'n tyd van 1:18minute voltooi. Ao Selwyn Losper het met 'n tyd van 1:19minute klaargemaak.
Stappers kon ook deelneem en Belinda Natje het die halfmarathon voltooi met 'n tyd van 2:37,31minute, terwyl Konst Winefred Carlinsky met 'n tyd van 2:41,23minute klaargemaak het.

Die vier atlete het met goeie tye die halfmarathon voltooi.