MOSSELBAAI NUUS - Hoërskool Punt was Saterdag, 21 September die gashees vir die Bestmed Madibaz top 10-atletiekbyeenkoms wat as deel van die Mosselbaai Sport- en Rekreasiefees by die Van Riebeeck-stadion aangebied is.
Atlete van 27 skole het deelgeneem en goeie skole-atletiek is opgedis.
Foto's: Tersia Marais
Anika Beukes (Punt) tydens die wegspring van die 200m vir meisies.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'