MOSSELBAAI NUUS - Drie atlete van Hartenbos Drawwers-atletiekklub het Sondag, 18 Februarie aan die Cape Peninsula Marathon oor 42.2km deelgeneem.
Die marathonroete begin in Groenpunt en eindig by Simonstad se vlootbasis en het meer as 2 000 atlete gelok.
Die Hartenbos Drawwers-atlete se uitslae is soos volg : Theo Otto 3:21, Anneke Otto 4:14, en Sinead Hattingh 5:23.
Sinead Hattingh
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'