MOSSELBAAI NUUS - Die Eden Modern Pentathlon het Saterdag, 3 November sy atlete in George vereer vir die afgelope seisoen se prestasies.
Agt Mosselbaai-atlete het in die drie kategorieë trofeë ontvang.
Die volgende atlete het wisseltrofeë in hulle onderskeie kategorieë gewen:
Triathle:
- Ethan Voight (Oudtshoorn): beste laerskoolseun
- Megan van der Westhuizen (George): beste laerskoolmeisie
- Marcus Kleynhans (George): beste hoërskoolseun
- Zhane Vorster (Mosselbaai): beste junior vrou
- Johan Windt (Mosselbaai): beste meestersman
- Debbie Strydom (George): beste meestersvrou
Laser run:
- Ewald Schoeman (George): beste laerskoolseun
- Tonya Schoeman (Mosselbaai): beste laerskoolmeisie
- Stef Schoeman (George): beste hoërskoolseun
- Elka Scholtz (George): beste hoërskoolmeisie
- Neytwin Laminie (George): beste junior man
- Zanelle Vorster (Mosselbaai):beste junior vrou
- Johan Windt (Mosselbaai): beste meestersman
- Ulene Visser (George): beste meestersvrou
Biathle:
- Samantha Bellew (George): beste laerskoolmeisie
- AC Kleynhans (George): beste hoërskoolseun
- Johan Windt (Mosselbaai): beste meestersman
- Sonja Steyn (Mosselbaai): beste meestersvrou
- Atleet met gestremdheid: Kerry O'Loughlin
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'