Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Hartenbos Drawwers Hardloopklub het onlangs 'n funksie gehou waar hulle erkenning gegee het aan hul atlete wat in 2023 presteer het.
Die volgende atlete het almal toekennings ontvang:
Tydtoetse
Vir 15 of meer tydtoetse afgelê
- Theunis Carstens (30 afgelê);
- Janika Yzelle (23);
- Ilze Viljoen (19);
- JC le Clus (16).
Baan en veld
- Mieke Coetzee - beste junior en algehele vroue atleet
- Anika Beukes - beste senior vroue atleet
- Yolanda van Langelaar - beste vroue atleet 40+
- Delmarie Henning - beste vroue atleet 60+
- Les Stuart - beste mans atleet 80+ asook algeheel.
Landloop
- Kirsten van Heerden - beste meisie, 8 jaar
- Jandri Snyders - beste junior vrou en beste landloop vrou algeheel
- Helelen Janse van Rensburg - beste vrou, 40-49 jaar
- Delmarie Henning - beste vrou, 60-69 jaar
- Ulrich van Hirtum - beste seun, 8 jaar
- JC le Clus - beste seun, 9 jaar
- Sam Marx - beste man, 40-49 jaar en beste man algeheel.
FOTOGALERY: Erkenning aan Hartenbos Drawwers atlete
Padwedloop 10km
- Jandri Snyders - beste junior vrou as ook beste vrou algeheel
- Jeandre de Swardt - beste senior vrou
- Aletta Elliot - beste vrou, 40 jaar
- Alma Snyman - beste vrou, 50 jaar
- Monica Kriel - beste vrou, 60 jaar
- Bessie Badenhorst - beste vrou, 70 jaar
- Niel Kitching - beste senior man asook beste man algeheel
- William Elliot - beste man, 40 jaar
- Dewald van Breda - beste man, 50 jaar
- Dawie Zwiegelaar - beste man, 60 jaar
- Gerold Whitaker - beste man, 70 jaar
- Les Stuart - beste man, 80 jaar.
Padwedloop 21.1km
- Elsje Neething - beste senior vrou asook beste vrou algeheel
- Annalize van der Westhuysen - beste vrou, 40 jaar
- Bronwyn Macdonld - beste vrou, 50 jaar
- Christa Crous - beste vrou 60 jaar
- Gida de Swardt - beste senior man
- Sam Marx - beste man, 40 jaar asook beste man algeheel
- Gideon Adriaanse - beste man, 60 jaar
- Gerold Whitaker - beste man, 70 jaar.
Padwedloop 42,2km
- Helena Jonker - beste senior vrou
- Rene van den Berg - beste vrou, 40 jaar asook beste vrou algeheel
- Kleinjie van Schalkwyk - beste vrou, 50 jaar
- Christa Crous - beste vrou, 60 jaar
- Gerhard Beeslaar - beste senior man
- Sam Marx - beste man, 40 jaar asook beste man algeheel
- Dawie Zwiegelaar - beste man, 60 jaar
- Johan Lottering - beste man, 70 jaar
Two Oceans 56km
- Dawie Zwiegelaar voltooi sy 35ste wedloop
- Rene van den Berg - vinnigste tyd vir 'n vrou
- Gerhard Beeslaar - vinnigste tyd vir 'n man
Comrades
- Gerhard Beeselaar - Springhaas by Comrades
- Christo Pienaar - Skillie by Comrades
Meeste km afgelê in 2023
- Linn Dreyer - vroue atleet
- Gerhard Beeslaar - mans atleet
Besonderse prestasies by klub in 2023
- Alta Beukes,
- Alta Gerber,
- Petro Nel,
- Jeanine Snyders en
- Louis Vorster
Klub persoon vir 2023
- Petro Nel
Sportman en -vrou vir 2023
- Sam Marx en
- Jandri Snyders.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’