Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Die derde been van die 2018 Bestmed Eden-straatmylreeks vind vanoggend in Hartenbos plaas.
Dit staan ook bekend as die Eden ATKV Hartenbos Straatmyl.
Almal is in afwagting om te sien of Ryan Mphalele geskiedenis kan maak om vir die eerste keer in die 10 jaar se bestaan van die reeks drie droommyle kan hardloop.
Hy het reeds in Oudtshoorn en George dit vermag.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'