Gallery Sponsored Content Video
EIENDOMSNUUS - ‘n Moderne leefstyl in die mooie Tuinroete dorp van Hartenbos. Dit is ‘n top destinasie vir vakansiegangers oor Suid-Afrika, Hartenbos gee die perfekte balans tussen werk en speel, enige tyd van die jaar.
FOTOGALERY: Strandloper woonstel ontwikkeling Hartenbos
Sentraal geleë, stapafstand vanaf Hartenbos Waterfront/Inkopiesentrum en strande
Die woonstelle bied:
- Ruim, oopplan leef- en eetkamer met teëlvloer en ingeboude vlekvrye-staal braai
- Baie kombuiskaste
- Eezi Quartz-blaaie en teëlvloere
- Ingesinkte kombuiswasbakke
- Spasie vir wasmasjien, tuimeldroeër en skottelgoedwasser
- Slim-Toep/App-interkomstelsel
- Vesel interrnet infrastruktuur installasie
- DSTV infrastruktuur installasie
- Sonkrag geyser
- Rugsteunstelsel vir beurtkrag (1,5 kva Load Shedding Back-up Kit)
- Opgradeerbaar na 3kva teen minimale koste
- Slim outomatisering tot elektriese installasie. (Toestelle en ligte kan vanaf slimtoepassings bedryf word)
- Bosch Gasstoof met elektriese oond
- Gerieflike hysbak vir toegang tot verdiepings vir al 3 fases
- Viniel vloere in slaapkamers
VIDEO - Strandloper Apartments Hartenbos:
Die woonstelpryse is vanaf R1,796,000.00. Prokureurskostes van R35,000 tot R37,500.00 uitgesluit.
75% van die woonstelle is 3 Slaapkamer, 2 Badkamer woonstelle.
Ongelukkig nie see-uitsig nie, maar sentraal geleë, stapafstand vanaf Hartenbos Waterfront/Inkopiesentrum en strande.
Kontak ons vir jou droom woonstel:
- Jaco: 061 504 0737
- Debbie: 083 384 5581
- 9 Port Natal Avenue, Hartenbos, Mossel Bay
Die “levies” is R1,400.00, water ingesluit.
Die woonstelle het ook nie motorhuise nie maar “industriele afdakke” met chromadek plate. Elke eenheid se parkering word in die akte aan die woonstel toegedeel.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'