1. Eskom se situasie bemoeilik enige nuwe ontwikkelinge;
2. Munisipaliteite oor die algemeen het nie die fondse om nuwe ontwikkelings te befonds nie en hierdie las word al hoe meer op die ontwikkelaar afgewentel;
3. Die verskil tussen boukoste en 'n bestaande eiendom is tans ± 30%. Dit is dus 30% goedkoper om 'n bestaande woonstel te koop as om een te bou;