Mosselbaaiers kies 14 wykskandidate en verdere verteenwoordigende party-raadslede by 33 stempunte wat regoor die streek versprei is.
By meeste van die stemlokale het meer as 2 000 kiesers reeds opgedaag om te stem, en die verwagting is dat die gros van kiesers hulle pad nog na kieslokale sal maak sedert die reën opgeklaar het.
'Ons bring jou die nuuste Mosselbaai, Tuinroete nuus'